ZURI SE BRUSSELSE SPRUITE
gooi brusselse spruite in ‘n baksakkie. Gooi genoeg olyfolie in en skud sakkie. Sout nou goed, omtrent soos vir skyfies. Gooi uit op ‘n bakplaat, en bak @ 180 grade totdat die spuite so bruinerig is. Moenie brand nie, maar hulle moet braai! Probeer hulle dan. Baie lekker!
bRON: Zuri Roos