

SKAAPKOP IN DIE WEBER
Brine:
½ koppie suurlemoensap
250 g sout
½ koppie suiker
5 eetlepels gemaalde swartpeper
½ koppie suurlemoensous
Opgelos in water.
Brine oornag.
Smeer sout, swart peper en droëwors speserye in die kop.
Braai in ‘n bak in die weber vir 1 uur.
Braai indirek vir 2.5 ure verder.
Bedrup met sous na 3 ure.
Sous:
3 eetlepels worcestersous
¼ koppie blatjang
¼ koppie suurlemoensous
Bron en Foto: Cecil Dunhin






