


AMANDEL PAMPOEN RAVIOLI MET TAMATIESOP
¼ boerepampoen
sout
4 teelepels amandel vlokkies
Knippie kaneel
Rooster die pampoen vir 40 min.
Klits fyn met die amandel en kaneel
Pasta
1 koppie koekmeel
knippie sout
1 eier
6 teelepels water

Kook ravioli vir 20 min.
Bedien met tamatiesop bo oor.
Bron en foto: Cecil Dunhin






