

WONDER MENGSEL
Maak die mengsel aan en jy sal NOOIT weer sonder dit wil wees nie!!!
60ml SUNLIGHT LIQUID
125 ml SUURLEMOENSAP
250 ml WIT ASYN
300ml WATER
Meng alles in ‘n spuitbotteltjie en gebruik OP ALLES WAT MOET SKOON KOM!!
Spuit in koue oond oornag en los tot volgende oggend, vee af … silwer skoon!!
Was jou vensters … vloere ens, ens, ens!!
RUIK HEERLIK SKOON
Bron en Foto: Nadia Hope







done