PERSKE PULP KONFYT Posted on February 13, 2017 by marika Posted in Konfyt / Jam PERSKE PULP KONFYT Ek het 600gram verpulpte perskes gemeng met 600 gram suiker en vir 25 tot 30 minute oor lae hitte gekook tot stolpunt bereik is. En gebottel. So so maklik. Bron en Foto: Santie Carelse Share this...FacebookPinterestTwitterLinkedin