MARIETJIE SE AANGEMAAKTE MOSTERD
Hallo al my FLR! Ek wil graag met jul deel die die resep wst ek by my oorlede moeder gekry het vir aangemaakte mosterd.
50g Colman’s hot english mustard
20ml wit druiwe-asyn
20ml wit suiker
10 ml olie
Meng alles saam en as dit dslk bietjie te droog is, voeg bietjie water by net sodat dit gemaklik kan smeer, byv saam met koue vleis. Indien jy van sterk smake/mostert hou, soos my man, is dit die een vir jou. Natuurlik kan jy hoeveelhede dus egter aanpas soos jy daarvan hou. Maar dit is regtig baie lekker….sterk!!
Resep en foto: Marietjie van Zyl