MAAK JOU EIE ROSYNE
Ek gaan probeer om lekker rosyntjies te maak ekt omttent 20kg pitlose druiwe
Trek al die korrels af en verwyder die stokkies
Loog :
Gooi een eetlrpel bytsoda in 10L water en bring dit kookpunt
Doop die korrels wat in n houer met gaatjies is of n sif in die loog vir tien tellings in die kokende loog wees versigtig en haal dit uit doop dit dan in skoon water om dit af te spoel
Pak dan die korrels op n sif droograk
Sodat dit nie opmekaar le nie in die son om te droog
Foto 2… rosyntjies begin mooi verkleur
Finale foto:
Gister n week gelede het ek begin om my druiwe te droog vir my rosyntjies
Dit het baaaie lekker gekom
Dit is die lekkerste pitlose songdroogde rosyne wat ek in n lang tyd ge eet het ek het van + — 20kg druiwe 4kg rosyne ge oes
RESEP EN FOTO: Gideon Louw
done