

LEANDRA SE VANILLA KOEK
1 koppie botter
2 koppies suiker
4 eiers.
Klits saam tot lekke romerig.
Voeg by 2 koppies meel.
1 teelepel bakpoeier
1/2 teelepel koeksoda en
1 koppie karringmelk
Meng als saam en bak in 2 panne vir ongeveer 30 min. teen 180ºC
Versiersel
5 koppies versiersuiker en 1 koppie Wooodenspoon.
Klits botter vir so 5 min dan sit jy versiersuiker by en klits nog 5 min.
Dan net kleursel en as te styf ‘n bietjie melk.
Ek glo net an woodenspoon.
Bron en Foto: Leandra Van Der Nest






