JOHAN SE MAROG MET UIE EN RISSIE
kook marog in ‘n pot soos spinasie . Braai ‘n fyngekapte ui en chillie volgens smaak, in a pan met ‘n knippie sout en peper na smaak . Dreineer die marog en roerbraai vir ‘n rukkie saam met die gebraaide uie en rissie. Los ‘n bees oxo blokkie op in bietjie water, voeg by en prut die mengse l’n klein rukkie saam. Bedien met stywe pap.
Bron en foto: Johan Röntgen