HOENDER MACARONI EN KAAS MET “HOT WINGS”
1 ui fyn gekap
2 tamaties fyn gekap
2 hoender borsies blokkies gesny
speserye na jou smaak
maak n wit kaas sous
2 eiers
METODE
Braai ui tot gaar sit hoender by dan tamatie dan speserye
kook alles tot gaar meng nou jou wit sous in klits eiers meng alles nou
deurmekaar skep in bak en sit in oond 180 tot heerlik bruin en gestol
HOT WINGS
Die wings het ek oornag ge marinate in
Sout
Bbq spice
Peri peri spice
Paprika
Geen mates hou van sterk so het baie peri peri gbruik en dit in n sakkie oornag in die yskas en dit in die oond laat bak op foil vir 40 min (20mins per kant)
Bron: Lauren Julia Le Roux
Foto: Lauren Julia Le Roux