BAKPOEIER VETKOEKIES/ POFFERTJIES
2 koppies meel
4 teelepels bakpoeier
Halwe teelepel sout
3 teelepels botter / margarien
1 een en halwe koppies melk
Sif die droe bestandele
Sit botter/ margarien in en vryf tot broodkrummels
Roer die melk in.
Die deeg tekstuur is so taaierig.
Braai in olie.
Bron: Jacqueline Butt Bierman
Foto: Jacqueline Butt Bierman
Jacqueline Butt Bierman hulle gebruik slegs klim melk (Poeier melk)