MARELIZE SE LEKKER KOOLSLAAI
-Rasper 1/2 koolkop
-Strooi een pakkie greengage jellie oor en meng goed
-Meng 1/4k mayonaise en 1/4k kondensmelk en gooi oor kool
-Meng goed deur en verkoel
Hierdie is heerlik en kan ‘n dag of twee voor die tyd gemaak word.
Bron: Marelize Kotze
Foto: Marian van Deventer






