

JEANETTE SE JOGURT TERT
1 kg jogurt
1 pakkie jellie (selfde geur as jogurt)
1 blik kondensmelk
1 pakkie tennisbeskuitjies
Pak poedingbak met koekies.
Meng pakkie jellie met 1 koppie warm water, gooi jogurt en kondensmelk by jellie
Meng goed.
Gooi oor koekies.
Sit in yskas om te stol.
Bron en foto: Jeanette Gouws






