

AARTAPPEL, GROENBONE MET BACON, FETA EN GEBRAAIDE UIE
Hierdie is vir 2 mense
250 g baba aartappels, gekook in skil tot sag
200 g groenbone, gekook
200 g bacon opgesny, en gebraai in klein bietjie olyfolie
1 medium ui, gesny en gebraai in klein bietjie olyfolie
sout en swart peper na smaak
1 ½ blokkie Feta, gekrummel
Meng alles saam.
Bedien met sweet chilli sauce… ek het homemade chutney.
Bron en Foto: Petro Van Genderen






