

GIDEON SE REUSE HAMBURGERS
+/ – 1 kg gemaalde beesvleis
3 eiers
25 g sout
10 g fyn koljander
5 g gemaalde swart peper
2 g fyn naeltjies
2 g fyn Nutmeg
25 ml bruin asyn
Meng alles saam en ek’t my tuna blikkie gebruik om die patties te vorm.
Braai op kole en smeer met jimmys alkant net voor dit afgehaal word.
Bou dan jou burger met die filling van jou keuse.
Foto: Gideon Louw






