BOERE BUNNYCHOW
Vir die mense wat so nou en dan hou van “overkill” met al die lekker dinge van die lewe.
Vars Loaf wit Brood
Rumpsteak
Mushrooms
Gouda kaas
Mozerella kaas
Sweet Chilli cream cheese
Sweet Chilli Doritos
Loaf wit brood op die kant oop gesny
1. 4 “slices” parmalat kaas onder sodat niks uitloop nie.
2. Doritos Sweet Chilli chips bo op dit. ( verkieslik fyn gedruk)
3. Gerasperde Goude en Mozerella kaas.
4. Ek het my Rump steak gebraai op die kole en in repies gesny en gemeng met pan gebraaide mushrooms.
5. Sweet Chilli cream cheese bo oor gesmeer
6. Gerasperde Goude en Mozerella kaas
7. 10 min in die oond wat op grill gestel is.
RESEP EN FOTO: Wico Goosen