

PETRO SE BANGERS VIR MASH
Nie n resep nie … net peppers gebraai bangers gebraai en n soet kerrie sous gemaak …
15 ml Rajah med kerrie
15 ml suiker
15 ml appelkooskonfyt
Bietjie bruin asyn en water gemeng …stadig gekook vir n rukkie … en n klein bietjie meel by geroer om dit te verdik !
Bron en Foto : Petro van Genderen






