VINNIGE CHIPS KOEKIES
200 g gerasperde cheddar kaas
125 g simba chips (enige geur)
140 g koekmeel
100 g margarien (baie sag)
Meng alles saam.
Rol in balletjies en druk plat.
Bak vir 10 min teen 200°C
Bron en Foto: Cecil Dunhin
You cannot copy content of this page
Geskuif
Jenny Behr
Daar is net 1 probleem met die koekies …………. as ek eers begin kan ek nie ophou nie
Lizette Scott-Mason
Iemand het so 2 weke terug die Chippie koekie resep geplaas!! Nou net 2 baksels gemaak en dit is VREK lekker!!