

NICOLENE SE MIELIEPAP GEBAK
Stywe pap was so +- 700g (dis in mikrogolf gaar gemaak).
‘n Kwart rooi peper en kwart geel peper.
2 pakkies streaky bacon,
2 pakkies potato bake gemeng met 800ml melk( was effens te veel vir die bak).
3 kaas snytjies bo op 1 ste laag pap en so 6 gehoopte lepels tuisgemaakte kaas smeer heel bo.
Ek’t die potato bake ingegooi tot dit amper oorloop.
Bron en Foto: Nicolene Mynhardt Steyn






