

MORNEY SE “PUFF PASTRY” ROTI’S
Bron en Foto’s: Morney Charles
FOOD LOVERS RECIPES
Trek net plastiek uit rol puff pastry en rol weer terug soos dit was. Sny dan in 8 of 6 dele. Soos in prentjie 1.

Druk dan daai dele plat met palm op meel oppervlak en rol uit soos in prentjie 2.

Ek gooi dan net druppel botter in pan en plaas rotis in warm pan.
As jy dit meer “buttery” wil hê kan jy die rotis smeer met bietjie botter voor jy dit in die pan sit.
Dit raak vreeslik gou gaar so ek sou “advice” om by pan te bly. Dan voila.
Prentjie 4.

Baie lekker, sag en smelt in jou mond.

Foto: Jesicha Carlson







Done
Tersial Letitia Arends
Wil ook Dankie se Yeaaa het dit ook gemaak baie lekker baie dankie weereens
Linette White
Morney Charles se puff pastry rootie resep is devine, die blare bly sag en dus amper asof dit weg smelt in jou mond,my man se dus saggies en teer,dankie Morney vir jou resep.