
ALTERNATIEF VIR ALKOHOL IN VRUGTEKOEK
Linda Wessels
Ek het jare gelede so stroopie gemaak met lemoensap, bruin suiker, mixed spice en twee stokkies kaneel. Het alles saam gekook. Kaneel stokkies uit gehaal en warm oor die koek gegooi sodra dit uit die oond kom. Ek het nie ‘n resep gehad nie sommer so geraai.
Rina Kleinhans
Rooisbos tee werk baie goed, self die gegeurdes en ook vrugte sap, pas net op vir teveel vrugte sap dit maak die koek “soggy”






