

TANT NELLIE SE CORNED BEEF DIS
Braai 2uie in 2 eetlepels margerien.
Sny cornbeef fyn en strooi oor uie.
Strooi ‘n blik ertjies sonder die water, oor,
nou ‘n koppie rys en ‘n
pakkie hoendersop.
Bedek met water..moenie haastig wees nie, laat net vinng kook en stel dan die hitte af..anders brand al die vleisies weg.
Resep verskaf: Gerrie Durandt






