

POT PLANT NAGEREG
Elke gas kry sy eie pot plant verrassings. Ek het een in n glas gemaak sodat julle mooi kan sien wat is binne in die potjies is.
Resep soos volg,
crushed sjokolade oreo koekies vir die bodem as ook vir bo op,
instant sjokolade poeding, wit laag soos volg,
meng 1 blikkie kondensmelk,
1 houertjie cream cheese,
hand vol fyn gekapte pekaneute en
suurlemoen sap na smaak.
Jy kan basies enige iets insit waarvoor jy lus is, strawberry instand poeding met vars strawberries is ook lekker.
Gebruik plastiekblomme of ‘n vars mint takkie om binne in te sit.
Bron en fotos: Clive-Linda Cawood-Wilson






