

MARIE SE MACARONI EN KAAS
1 pak macaroni gaar gekook
Twee tamaties skil af bietjie gebraai in pan
1 wit blomkool gekook op stoof en fyn opgesny.
3 pakkies kaassous aan gemaak met hulle hoeveelheid kookwater
Sout en peper
2 koppies kaas by gerasper.
Metode
Meng alles saam en gooi in bak wat gespray is rasper kaas bo oor bak in oond 180 tot gestol is
Bron en foto: Marie Rheeder Troskie






