

FILLET MET SPEKVLEIS
Maak ‘n snit in die lengte van die fillet maar moenie regdeur sny nie.
Meng 6 groot fyngekapte agurkies, 1e aangemaakte mosterd en varsgemaalde swartpeper. Smeer in die snit van die fillet.
Pak die spekvleis sodat dit effe oorvleuel op ‘n werksoppervlak en plaas fillet bo-op. Rol nou op en steek met sosatiestokkies dwarsdeur vas. Wanneer gaar sny net tussen die stokkies in skywe.
Resep geplaas deur Marianne de Beer






