

SJOE SJOE GROENTE SKOTTEL
Iemand het so tydjie terug gevra vir idees hoe om soet wortels en ertjies bietjie anders te maak. Ek het vandag sjoe-sjoes in botter gebraai tot lekker bruin, toe bietjie water, muscovado suiker, wortelrepies en ertjies bygevoeg en laat droog kook en begin braai voor ek van die plaat afgehaal het.
BRON: Marianne de Beer






