MAKLIKE PEPPERMINT CRISP TERT VIR NAGEREG
Klop 250 ml room styf voeg dan een blikkie treat by meng goed maar moenie klits nie.
Voeg gerasperde peppermint crisp chocolate by na smaak.
Maak kors met marie beskuitjies/koekies of pak koekies net so in n tertbak.
Rasper nog chocolate bo oor en maak paar koekies fyn bo op.
Sit in yskas sodat dit kan styf word.
Sodra dit styf is skep in bakkies en dan eet jy dit met smaak! smile emoticon:)
Jy kan die gewone caramel treat gebruik of die nuwe peppermint geur een.
Jy kan ook dit van die begin af in n glas maak soos op die foto
Hierdie resep is meer as genoeg vir 2 , verdubbel als om meer te maak.
Bron/Foto: Petré Van Zyl
2de foto: Venita Van Wyk