

ANNAMARI SE MOSTERD
1 blikkie mosterd poeier groot geel blikkie – 110g)
1 blikkie kondensmelk
¾ koppie mayonnaise
¾ koppie asyn
1 koppie suiker
Klits like mad, tot jou arm nie meer kan nie – met die elektriese klitser.
Bere vir net 4 maande in die yskas.
Laat ‘n paar dae staan voor gebruik, as jy kan.
Lekker saam met alle vleis, veral tong en broodjie, later eet jy mosterd en vleis nie vleis en mosterd nie
Bron: Annamari De Lange






