
TUISGEMAAKTE LUGVERFRISSER
1.5 eetl koeksoda
30-40 druppels suurlemoen essential olie of enige geur waarvan jy hou
3 kp water.
Spray bottel met ‘n fyn sproei
Tregter om die mengsel in die bottel te gooi
gooi die olie op die koeksoda en meng dit lekker, gooi nou hierdie mengsel in die bottel. Gooi nou jou water by en skud die bottel lekker. Gebruik net soos enige ander lug verfrisser.






