

MAALVLEIS BOLOGNESE MET ‘N TWIST
500 gram maalvleis
1 ui fyn gekap
1 geel soetrissie in blokkies gesny
6 sampioene in blokkies gesny
1 teelepel knoffel
Sout en peper
Bolognese sous
2 blikkies klein tamatie purie (anderste enige ander bolognese sous of tamatie puree wat jy kan kry)
60 ml rooi wyn van jou keuse
Dan 2 tot 3 eetlepels Nandos peri peri sous
1 telepel pietersielie
1/2 teelepel suiker
Braai ui; soetrissie en sampioene tot bruin en gaar
Voeg maalvleis by braai tot bruin. voeg sousie by en laat hy stadig kook en dan bon apetite mensies
Bron en foto: Cecil Best






