

LEONIE SE SMEERKAAS SONDER BOTTER
Ek gebruik.
1 kg Bergkaas
1 litre longlife melk
1 pakkie Royco potato bake, enige geur
Maak ‘n paste van ‘n bietjie melk en die potato bake. Sit melk in kastrol maak warm en sit gerasperde kaas by tot gesmelt. Voeg dan jou paste mengsel by, roer tot opgelos. En daarsy jou lekkerste kaas smeer.
RESEP: Leonie Venter Beukes
FOTO: GELEEN







geskuif