

DEEG RESEP
https://www.foodloversrecipes.com/2014/04/wian-se-pizza-deeg/
WIAN SE PIZZA DEEG
375g meel
1 teel gis
2 tbs olyf olie
150ml warm water
1tlp sout,Meng die meel en gis.
Voeg die gis by
Voeg warm water by totdat die deeg bymekaar kom
Voeg olyf olie by
Knie deeg vir 10min
Bak die pizza teen 220C vir so 8-10min
Dit maak 2 40cm thin crust pizza’s
RESEP: Wian Swart
VIR DIE SALTICRACKS
Rol die deeg dun uit en maal growwe sout en swart peper oor deeg
Rol nou liggies oor die deeg dat sout en peper aan deeg vassit
Druk vormpies uit en pak op gespuite oondpan
Bak teen 180 grade tot begin verbruin +- 10 tot 15 minute
IDEE EN FOTO: Johan Coetzee






