

CARIMA SE SKOONMAAKMIDDEL
Dagsê kosvriende, hier is die skoon maak middel wat ek altyd gebruik. Meng die volgende in ‘n spuitbottel saam:
60 ml sunlight liquid
125 ml suurlemoen sap
250 ml wit asyn
300 ml water
Met hierdie konkoksie kan julle enige iets skoon maak. Van die badkamer tot die kombuis.
RESEP: Carima Khan






