

MAKLIKE ROOM AARTAPPELS
aartapels, in skywe gesny
uie, in skywe gesny
knoffel, verkieslik vars en ook gesny
250 ml vars room
baie Aromat
margarien
Pak in lae, eindig met ‘n laag uie, gooi 250 ml vars room by, stip met margarien, bak in ‘n oondbak met deksel in die oond teen 180°C totdat die aartappels gaar is, haal deksel af en bak tot mooi bruin.
BRON: ELAINE SCHOEMAN
FOTO: Anzel L Boshoff
So 8 aartapels gekook tot sag, op gesny in skywe. Ek het patatobake (enige soort) gemeng met die klein houer room dink dit is 250 ml. Die room mengsel oor die aartapels gegooi en gerasperde kaas oor gesit en gebak tot gaar. Oond so op 180°C.






