

ANNAMARIE SE GINY KOEK
Hierdie is ‘n bierbokskoek wat ek gebak het en hy werk perfek.
Bestandele:
2 k kookwater
250 ml olie
2 tl vanilje
6 xstra groot eiers
3 k suiker
4 k koekmeel
6 tl bakpoeier
1-1/2 tl sout
150 ml kakao
Metode:
Meng water, kakao rn olie saam en laat staan
Klop eiers en suiker tot lig en donsig voeg vanilje by
Sif al die droe bestandele saam
Voeg droe bestandele by eiermengsel sowel as water mengsel en klop goed , gooi in voorbereide pan en bak vir 30-35 op 180°
Foto: Annamarie Coetzee






