

RUSTIC AARTAPPELSLAAI
4 groot gekookte aartappels
1 pakkie bacon bits gebraai
Halwe ui gekap gebraai
1 teelepel vars gekapte knoffel
Mayonnaise
Growwe sout en swart peper na smaak.
Sny aartappels met skil aan en meng met al die bestandele.
BRON EN FOTO: CECIL DUNHIN






