

KLAPPER JELLIE-LEKKERS
1 blik (397 g) NESTLE kondens melk.
2 pakkies jellie (80 g elk)
1 pakkie (200 g ) klapper. En ekstra klapper om die jellie lekkers in te rol
Meng die Nestle kondensmelk en jellie poeier saam en voeg dan die klapper by en meng goed
Rol in bolletjies en rol dan die bolletjies in klapper in en plaas in die yskas om die vorm te behou
Los dit n rukkie in die yskas geniet dit
BRON EN FOTO: Cullina Witbank Pullenshope






