

DALEEN SE TWO MINUTE NOODLE MUFFINS
6 eiers geklits
2 pakkies two min noodles gaar gemaak, en laat staan
gekapte ham bietjie gerasperde kaas en eier bo.oor gegooi en vir 15min in vooraf warm oond gebak by 200gr tot ligbruin en eier gestol
RESEP EN FOTO: Daleen Terblanche






