

RONEL SE AFVAL LASAGNE
Het vandag Afval Lasagne gemaak. My eie Lasagne velle ook gemaak
Afval gekook met kerrie en aartappels.
Net gewone witsous gemaak en mint en sage, sout en peper by gevoeg.
Heerlik.
Resep en foto: Ronel Muller Thoma
You cannot copy content of this page