


QUICK TUNA TARTS
Two quick tuna tarts for dinner
1 tin tuna
1 onion finely chopped
2 eggs beaten
1 cup of milk
1 cup of cheese or to taste
3 tablespoons flour
1 teaspoon baking powder
Mix all together, place in oven dish, add cheese on top
Bake in the oven for 30 min at 180º C
(I doubled the recipe, added gherkins and all the Robertson’s red spices. Paprika, cayenne…
PHOTO AND RECIPES: Gillian Bird
2nd photo: Wilmien Palmer







Geskuif
Gerda Venter
Ek het nou die aand ook gemaak. Toe gooi ek blikkie sweetcorn in. Gooi ook 2 blikke tuna. Fyn gesnyde uie kaas en die mielies. Ek het so 2 of 3 ekstra lepels meel bygesit omrede die mielies dit so bietjie papperig gemaak het en so 5 min ekstra bak tyd by gegee…was heerlik. Net om daardie ekstra tuna smaak te breek. Probeer dit gerus
Gerda Venter
Okay na al die comments en als het ek ook gistraand my deel gedoen en my tert gebak…en ek was nog nooit mal oor ‘n warm tuna gebak nie…mar magtie was die nou lekker… sal hom definitief op ‘n gereelde basis doen. Ek weet nie of iemand dit ook so gedoen het nie. Ek het bietjie kaas saam ingeroer ook en bo op gegooi. Ek nou noe foto ni foon was pap gistraand. Maar sal volgende keer foto neem.
Sharon Gien Cambier
Ek het die tunatert gemaak vir aandete, en mensig was dit vir Jou lekker. Dankie julle vir die resep.
Liza Adele Vd Merwe
Ekt gistraand gemaak. Sampioene ingesit en resep dubbel gemaak en in een bak gegooi. Het dit so 30min ingehad toe sien ek dis gestol. Nog bietjie gelos om kaas bo bruin te maak. Heerlik