

HAM EN SPEK TERTJIES
Vir hierdie vulsel het Ek gebruik…
1kg Bacon
I kg Sandwich ham
Pietersielie
8 Eiers
500ml melk
125g meel
1/2 tl paprika
Half tl sout
Cheddar kaas
Blaardeeg
Versnipper bacon en ham.. Rasper kaas by… Eenkant klits die eiers en melk met die sout en paprika en pietersielie voeg meel bietjie vir bietjie by … Gooi mengsel by bacon kaas en ham en meng goed. Spuit bak plaat groot of Klein en le uit met blaardeeg vir Klein sit lepels vol van mengsel in die Deeg
Bak by 180 grade C die kleintjies omtrent 25 min as jy n groot een maak hang die bak tyd af van hoe dik jou vulsel is Rina
Foto en resep: Leonie Titus






