

EAT SUM MOR FUDGE
250ml botter
5ml vanilla
500g icing sugar
5ml koffie poeier
45ml cocao
1 eier
1 pakkie eat sum more koekies gebreek maar nie te fyn nie
Smelt di botter gooi vanilla,suiker, koffie, cocao,eier by kook tot als gemeng en suiker gesmelt het
Moenie te lank kook nie gooi koekies in en meng
Gooi dan in bak en laat stol
Sit dan in yskas want dit smelt vinnig
BRON EN FOTO: Rencha Du Preez






