

MARIETJIE SE NOEDELSLAAI
Vannaand se noedel slaai saam met braai … hy het so lekker byt aan hom.
Dis net noodles klaar gaar gekook .. uie gebraai saam met sampioene en knoffel en n paar van my ingelegde peppadews .
Bietjie jimmy sous gemeng met van die peppadew sous. Rou tamatie, geel en groen peppers op gekap ..
Foto en resep: Marietjie Nel







Marietjie Nel
Ek het so tydjie terug my noodle resep gedeel … vandag weer gemaak met ñ twist … noodles gekleur met borrie .. peppadews en sweet chillie sous ook by die res gevoeg .. dis yum