MARIETJIE SE NOEDELSLAAI

marietjie se noedelslaaitested
MARIETJIE SE NOEDELSLAAI
Vannaand se noedel slaai saam met braai … hy het so lekker byt aan hom.
Dis net noodles klaar gaar gekook .. uie gebraai saam met sampioene en knoffel en n paar van my ingelegde peppadews .
Bietjie jimmy sous gemeng met van die peppadew sous. Rou tamatie, geel en groen peppers op gekap ..

Foto en resep:  Marietjie Nel