


DEEP FRIED TORTELLINI
Feta cream en black pepper cream – bedien met tamatie en kruie sous
Pasta deeg:
2 koppies meel
2 eiers
1 eier geel
3 eetlepels olyf olie
Rol deeg deur pastamasjien om regte dikte te kry. Nr 7 – 5.
Druk sirkels uit. Vul met vulsel van jou keuse. (feta peper room wat ons gedoen het)
Vou in tortallini vorms, seël met eier.
Rol in meel en braai in warm olie.
Bedien met tamatie kruie sous, of sous van jou keuse.
Resep en foto: Monique en Cecil Dunhin






