

ABIE SE BESLAG VIR GEBAKTE VIS
1 kop water.
1 teelepel bakpoeier.
1 kop koekmeel.
Sout.
Vis speserye.
Halwe tlepel paprika.
Meng, doop vis in en bak. Maklik en lekker. Geheim! Moenie die vis in olie omdraai voor vis los is in pan ni
Bron: Abie Le Roux






