

WENRESEPTE SE GEBRAAIDE UIERINGE
FOTO: Benhet Nieuwenhuis
FOOD LOVERS RECIPES
uie, sny in dik ringe
250 ml bruismeel
5 ml sout
250 ml koue water
Maak die uieringe los van mekaar en plaas vir 2 ure in yswater.
Meng bruismeel en sout saam, klits die koue water by tot gladde beslag.
Dreineer uie!
Sit koekmeel in ‘n sakkie en gooi uieringe in en skud tot ringe heeltemal bedek is!
Doop in beslag en bak in diep olie!
Plaas op kombuispapier en geur met geur middels (ek’t chille aromat gebruik)
Is lekker bros!







Resep trek bietjie olie… so as uie afgekoel is is dit nie meer lekker bros nie! ;-(