

SOET BEETSLAAI
Gerasperde gaar beet.
Klits saam:
1 eier
1 koppie suiker
1 koppie asyn
Sit dan op plaat en kook tot dit wil oorborrel, roer die hele tyd om seker te maak die eier skif nie.
Gooi warm oor beet.
Koel af en sit in yskas.
Ek sit dit sommer in ‘n tupper houer met deksel in die yskas… hou baie lank.
Resep en foto deur: Corinne Munro







Done