

ELSJE SE LAAGSLAAI
Gebruik bak wat vierkantig is, want jy skep van onderste tot boonste laag.
Blaarslaai, repies gsny
1kg gevriesde ertjies
Groen peper blokkies gkap
2 k mayonaise
1 tl bruin suiker
1 tl garlic sout
250 gr bacon crisp gebraai fyngsny
3 gkookte eiers, blokkies gesny
2 k gerasperde cheddar kaas
Pak in lae slaai, peppers, ertjies.
Gooi mayonaise bo op,
Strooi suiker en garlic sout oor,
Strooi bacon stukkies op mayonaise, eiers volgende laag, en kaas bo op
Maak toe met kleef plastiek, laat staan vir 2 ure tot opdiening
Ete op sy eie!!!
Resep en foto: Elsje Stander.






