
VERF VIR KINDERS
Nog ‘n baie oulike idee en sommer dalk geskenkies ook.
Nooit hoef jy weer verf te koop vir die kinders om mee te speel nie.
1 koppie sout
1 koppie koekmeel
1 koppie koue water
kleursel
Meng alles en plaas in ‘n spuit bottel waarvan die gaatjie net groot genoeg is en voila…. pragtige verf vir die kinders om mee te verf enige tyd en plek en nie eers giftig nie.
Food Lovers Recipes






